What Concert
When Saturday Mar 10, 2012
from 08:15 pm to 10:15 pm
Where Neethlingshof Estate
Stellenbosch, Vlottenburg
Add event to calendar vCal
iCal
Facebook

Die Heuwels Fantasties at Woordfees

Part of the Woordfees 2012 festival. Die Heuwels Fantasties het onlangs hul nuwe CD vrygestel en tree nou op by Rhebokskloof se "Theatre on the Lake"!

Die Heuwels Fantasties

Hierdie is `n uber gewilde musiekgroep en met vele musiektoekennings onder die belt kan jy nie bekostig om hierdie groep se optrede te mis nie! Die Heuwels Fantasties beloof om `n vertoning te bied wat jy nie gou sal vergeet nie, veral nie as dit by Rhebokskloof plaasvind nie.

Price Range: R60 - R90     Book Online …  

Personal tools
not logged in